Tom Conway

Tom Conway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Charles Sanders
Geboorte (1904-09-15)15 September 1904
Sterfte 22 April 1967 (op 62)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Conway (15 September 1904 – 22 April 1967) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cat People (1942), The Falcon Strikes Back (1943), I Walked with a Zombie (1943), en The Seventh Victim (1943).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search